The GoodLuck Bar

The Last of the Great Pioneer Town Bars

The GoodLuck Bar, South Africa's premier music & events venue

Back to All Events

Radio Kalahari Orkes en Harrebaard

  • The GoodLuck Bar 1 Main Street Johannesburg, GP, 2048 South Africa (map)

Sedert Radio Kalahari Orkes (RKO) se bekendstelling in 2005 KKNK, het hulle die harte en voete van die hele nasie landwyd opgeëis. Hulle navolgers is so wydversrpeid soos hulle musiek. Afrikaans, Engels, swart, Capies... almal word geraak en geamuseer deur die ‘orkes’.

In die werklikheidsprogram word Pierre van Pletzen se droom waar as hy en Frank Opperman saam met die musikante Anton L’Amour en Leon Ecroignard 'n rockgroep Harrebaard stig.

Kom kuier saam ons hierdie vrydag en geniet n opwindende aand van musiek, en lekker tye.

+ Deure maak 18:00 oop.
+ Kaartjies is R100 by die deur
+ Aanlyn Kaartjies is beskikbaar op hierdie FB event.

++ ROAR.

 

Friday at 19:00–23:00

084 683 4413